Kontak ons
Kontak ons gerus oor enige vrae wat u mag hê of as u ‘n afspraak met ons Predikant wil maak. Vul eenvoudig net die vorm hier onder in. Sluit asseblief u naam en e-pos adres in. Noem ook in die boodskap u telefoon nommer waarop Ds Frikkie u sou kan skakel en hy sal so gou as moontlik weer terug kom na u toe.