Ons Bestaan
In die lieflike landelike woongebied aan die Noord-Oostekant van ons pragtige stad Pretoria is die Gemeente Montana-oos geleë. Die gemeente het in 1975 afgestig van die gemeente Derdepoort onder die naam Gemeente Poort. Lees meer…
Agtergrond
Die gemeente is reg langs Laerskool Die Poort geleë. Die huidige prdikant, Ds Frikkie van Wyk, lewer elke Sondag om 09:00 ‘n inspireerinde boodskap. Besoek gerus die Preke blad om die preke af te laai. Lees meer…
Lidmate
Die gemeente is vinnig aan die groei. Ons het ‘n groot verskeidenheid van jonk en oud in die gemeente. Elkeen is welkom! Vanjaar het ons ‘n totaal van 310 Beleidende Lidmate in ons gemeente. Lees meer…
Dienswerk Groepe
Dienswerk in die kerk sluit verskeie groepe in. Lees gerus meer oor al ons dienswerk groepe in ons kerk en die werk wat elk vir die kerk doen. Lees meer…