Dienswerk in die kerk sluit verskeie groepe in:
- Nederduitsche Hervormde Susters Vereniging (NHSV)
- Die Kerkraad en Wyke
- Kategese en Jeugbediening
- Klub Vonkel Jare vir die senior lidmate
Besoek gerus elk van die bladsye om meer te lees oor elk van die groepe se werk.