Algemeen
Die gemeente is vinnig aan die groei. Ons het ‘n groot verskeidenheid van jonk en oud in die gemeente. Elkeen is welkom! Lees meer…
Wyke
In ons gemeente is daar ‘n totaal van 24 Wyke. Gaan na die Wyke blad om ‘n naamlys te vind van al die huidige kerkraad. Kontak asb die kantoor indien u telefoonnommers soek of meer inligting wil verkry.