Die gemeente is vinnig aan die groei. Ons het ‘n groot verskeidenheid van jonk en oud in die gemeente. Elkeen is welkom! Vanjaar het ons ‘n totaal van 310 Belydende Lidmate in ons gemeente. Deur ons dienswerk poog ons om ‘n verskil in die gemeenskap te maak. Elkeen is bruikbaar deur hulle eie gawes.