In Christus se Voetspore.

Moenie lyding inkleur nie.

Lyding is nie lekker nie. Helaas is dit so dat lyding deel van die lewe is en dat nie een van ons lyding kan vryspring nie. Ons mag lyding nie verromantiseer of ander se lyding verklein of geringag nie. Wees stil en dink aan die diepte van die lyding van Jesus …..
Lees meer →

Waarheen is jy op pad?

Wie bepaal, wat gebeur met wie, wanneer op hierdie aarde? Dis ‘n vraag wat alle mense, bewustelik of onbewustelik, van tyd tot tyd vra. Moontlik is dit ‘n vraag wat jy op die oomblik vra. As jy stil word en dink aan jou lewe en jy onthou dae en ure van jou eie lewe – wat was dit...
Lees meer →

Die Goliatte wat voor ons staan

Daar is baie tipes Goliatte in die lewe – dinge wat voor jou en my in die lewe kom staan en soos berge is waaroor en waardeur ons nie kan kom nie. Dit kan ’n baie belangrike besluit wees wat jy moet neem‚ ander keer weer ’n persoonlike probleem‚ of ’n versoeking wat vir jou ne...
Lees meer →

Verstaan jy wat Jesus vir jou gedoen het?

Om iemand se voete te was, beteken om vriendelik en ontvanklik te wees vir die een wie se voete langs die lewenspad vuil geword het. Dit beteken om soos Jesus af te buk en vir mense op jou lewenspad te wys jy gee om en niks is te verhewe bo jou om vir hulle te doen nie. Jesus het...
Lees meer →

Die wie-is-ek speletjie – Kinderdiens

Wie is Jesus vir jou? Hierdie vraag moet daagliks beantwoord word deur gesprek en besinning deur elke individu en gesin. Wie Jesus vir jou is, word weerspieël in jou lewe.
Lees meer →

Raak stil voor God

Die kwaliteit van die lewe kom uit verhoudings na vore. Die basis van alle verhoudings is jou verhouding met God. Hierdie verhouding moet dus die hoogste prioriteit in jou lewe geniet. Wees stil voor Hom. Dit is die beginpunt – sonder jouself af, maak jouself leeg en stel...
Lees meer →

Laat U wil op aarde geskied.

Kan jy die eerste drie bedes van die Onse Vader met vrymoedigheid bid en uitleef?
Lees meer →

Aan wie se kant is God?

“God is vir ons, wie kan dan teen ons wees” – Romeine 8:31b. Wie is die ‘ons’ – aan wie se kant God nou eintlik is?
Lees meer →

Vadersdag

Ons sê baie vir mekaar, tot vertroosting – Glo net / ons moet net bly glo. Wat is geloof? Hoe steek dit in mekaar? Hoe werk dit?
Lees meer →

Voorbidding

Bid ons nog vir mekaar? Of het die gejaag na wind ons ook beroof van die tyd wat ons moet afstaan om aan mekaar in gebed te dink?
Lees meer →
12