God weet hoe klein van moed en swak van kragte ons is. Tog kan ek en jy nie so ver in droefheid en smart val dat die draende God ons nie kan bykom en optel om ons verder te dra nie. God se weg kan nooit so donker wees nie dat Hy nie sorg vir wie Hom vrees nie. Ook die donker en uitsiglose dae val in die tydspan en termyn van “dag na dag dra Hy ons.” Die opstanding van Jesus bring oorwinning oor verlies van hoop. Met sy deurboorde hande dra Hy ons.
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Tel: 012 819 1361
Sel: 083 625 6788