God vra van jou en my om mense te aanvaar soos wat hulle is. Ons moet dit doen omdat dit is hoe God jou in Christus volkome aanvaar het. Ek en jy maak deur ons onvoorwaardelike aanvaarding van ander vir hulle die deur oop om ons ook te aanvaar. Alles tot eer van God. Lees gerus verder deur die preek af te laai.
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Tel: 012 819 1361
Sel: 083 625 6788