In Christus se Voetspore.

Raak stil voor God

Posted on 07 Aug 2014

Die kwaliteit van die lewe kom uit verhoudings na vore. Die basis van alle verhoudings is jou verhouding met God. Hierdie verhouding moet dus die hoogste prioriteit in jou lewe geniet. Wees stil voor Hom. Dit is die beginpunt – sonder jouself af, maak jouself leeg en stel jouself oop vir God.