Versoening, sĂȘ die Bybel, vind plaas daar waar vrees plek maak vir vreugde, waar wantroue plek maak vir aanvaarding, waar haat omslaan in liefde. In die eerste plek moet dit gebeur tussen my en God, en dan tussen my en die ander, diegene naby aan my, diegene met wie ek byvoorbeeld elke dag in die huwelik en in die huis saamleef. Maar ook diegene met wie ek in die gemeente waaraan ek behoort moet saamleef. En dan ook met hulle met wie ek in die gemeenskap moet saamleef.
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Tel: 012 819 1361
Sel: 083 625 6788