SKRIFLESING: Johannes 14:1 – 14
Is jy gereed om God te ontmoet en bring die wyse waarop jy jou geloof beleef en uitleef, vir jou waarlik vrede?
Wees vir ‘n slag eerlik – wanneer dit by jou geloof kom – kry jy wat jy wil hê? Het jy wat nodig is om standvastig te bly? Hoe vol is jou hande, met alles wat in hierdie lewe met jou gebeur? Watter impak het dit op jou geloof? En as die wederkoms van die Here Jesus vandag moet plaasvind, wat gaan jy in jou hande hê? Gaan jy met leë hande die Heer ontmoet? Nie? Wat gaan jy dan in jou hande, hê? Verskonings? Te veel aardse dinge maar niks om vir die Here te gee nie? Moet jy dan iets in jou hande hê, om vir die Heer te gee?
Laai gerus die volle preek af om meer te lees.
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Tel: 012 819 1361
Sel: 083 625 6788