Wie bepaal, wat gebeur met wie, wanneer op hierdie aarde? Dis ‘n vraag wat alle mense, bewustelik of onbewustelik, van tyd tot tyd vra. Moontlik is dit ‘n vraag wat jy op die oomblik vra. As jy stil word en dink aan jou lewe en jy onthou dae en ure van jou eie lewe – wat was dit wat jou eie
Lees meer →