Lyding is nie lekker nie. Helaas is dit so dat lyding deel van die lewe is en dat nie een van ons lyding kan vryspring nie. Ons mag lyding nie verromantiseer of ander se lyding verklein of geringag nie. Wees stil en dink aan die diepte van die lyding van Jesus …..
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Kantoor: 082 411 5464
Skriba: 060 546 7438