In Christus se Voetspore.

Die Doop vertel ‘n wonderlike storie

Die Doop vetrel van God se genade. Dit vertel ook aan ons wie God sê dat ons is. Die Doop vertel van God se vergiffenis. Dit is waarom ons mag sing en bely: “Dit is my troos dat ek gedoop is ….”. Wanneer die versoeking kom of die geleentheid daar is, as jy wil...
Lees meer →

Jeugdiens – Aanvaar mekaar.

God vra van jou en my om mense te aanvaar soos wat hulle is. Ons moet dit doen omdat dit is hoe God jou in Christus volkome aanvaar het. Ek en jy maak deur ons onvoorwaardelike aanvaarding van ander vir hulle die deur oop om ons ook te aanvaar. Alles tot eer van God. Lees gerus...
Lees meer →

Moedersdag – Dankie

Het dit nie waar geword van ons lewens nie: Ons is so vasgevang in die gejaag van elke dag, in die bekommernisse van die lewe en in die geworstel om ‘n veilige bestaan te voer, dat ons nie meer tyd maak om stil te word en God se hand in die wêreld raak te sien nie. Om hier diep...
Lees meer →

Nagmaal – Mei

Die gebruik van die nagmaal, die bediening van die doop, die lees van die wet van God en die saam opsê in ons harte van die geloofsbelydenis, en nog talle ander handelinge in die erediens – Is dit geloofsuitsprake, belydenisse of slegs maar kerklike handelinge?
Lees meer →

Versoening – Voorbereiding

Versoening, sê die Bybel, vind plaas daar waar vrees plek maak vir vreugde, waar wantroue plek maak vir aanvaarding, waar haat omslaan in liefde. In die eerste plek moet dit gebeur tussen my en God, en dan tussen my en die ander, diegene naby aan my, diegene met wie ek...
Lees meer →

Hemelvaart

Hemelvaart verkondig aan elke gelowige vier besondere beloftes.  Aan hierdie beloftes kan jy vashou.  Dit maak die toekoms vol hoop.
Lees meer →

Die opstanding van Jesus bring orwinning oor verlies van hoop

God weet hoe klein van moed en swak van kragte ons is. Tog kan ek en jy nie so ver in droefheid en smart val dat die draende God ons nie kan bykom en optel om ons verder te dra nie. God se weg kan nooit so donker wees nie dat Hy nie sorg vir wie Hom vrees nie. Ook die donker en...
Lees meer →

Nagmaal en Danksegging

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 11:17-34 As jy vanoggend sou kon kies wie saam met jou in die kerk moet wees, wie sou jy kies? As jy sou kon kies wie saam met jou die Nagmaal mag gebruik, wie sou jy gekies het? Indien jy ‘n lysie sou maak sal jy agterkom dat jy gewoonlik net diegene...
Lees meer →

Voorbereiding

SKRIFLESING: Johannes 14:1 – 14 Is jy gereed om God te ontmoet en bring die wyse waarop jy jou geloof beleef en uitleef, vir jou waarlik vrede? Wees vir ‘n slag eerlik – wanneer dit by jou geloof kom – kry jy wat jy wil hê? Het jy wat nodig is om standvastig te bly? Hoe vol...
Lees meer →

Maak oop jou oë

SKRIFLESING: Lukas 10:25 – 37. Die mens vandag staan apaties teenoor die nood van ander mense. As ons praat oor ons betrokkenheid by die wêreld dan wil ons ook die Woord en die voorskrifte in die Woord dikwels kom degradeer tot iets waarmee ek kan saamleef. Ons moet baie mooi...
Lees meer →
12