Die Doop vetrel van God se genade. Dit vertel ook aan ons wie God sê dat ons is. Die Doop vertel van God se vergiffenis. Dit is waarom ons mag sing en bely: “Dit is my troos dat ek gedoop is ….”. Wanneer die versoeking kom of die geleentheid daar is, as jy wil twyfel, afdwaal, depresief of bang is, sê vir jouself: “Ek is gedoop!”
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Kantoor: 082 411 5464
Skriba: 060 546 7438