Wie is Jesus vir jou? Hierdie vraag moet daagliks beantwoord word deur gesprek en besinning deur elke individu en gesin. Wie Jesus vir jou is, word weerspieƫl in jou lewe.
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Kantoor: 082 411 5464
Skriba: 060 546 7438