Om iemand se voete te was, beteken om vriendelik en ontvanklik te wees vir die een wie se voete langs die lewenspad vuil geword het. Dit beteken om soos Jesus af te buk en vir mense op jou lewenspad te wys jy gee om en niks is te verhewe bo jou om vir hulle te doen nie. Jesus het immers ons almal se vuil voete gewas sodat ons in sy huis kan inkom en aan sy tafel mag aansit.
Nederduitsch Hervormde Kerk Montana-Oos
Hoewe 223
Derdepoort
Pretoria 0035
Kantoor: 082 411 5464
Skriba: 060 546 7438