SKRIFLESING: Johannes 14:1 – 14 Is jy gereed om God te ontmoet en bring die wyse waarop jy jou geloof beleef en uitleef, vir jou waarlik vrede? Wees vir ‘n slag eerlik – wanneer dit by jou geloof kom – kry jy wat jy wil hê? Het jy wat nodig is om standvastig te bly? Hoe vol is jou hande,
Lees meer →