In Christus se Voetspore.

Voorbidding

Posted on 07 Aug 2014
Bid ons nog vir mekaar? Of het die gejaag na wind ons ook beroof van die tyd wat ons moet afstaan om aan mekaar in gebed te dink?
Lees meer →

Die Doop vertel ‘n wonderlike storie

Posted on 07 Aug 2014
Die Doop vetrel van God se genade. Dit vertel ook aan ons wie God sê dat ons is. Die Doop vertel van God se vergiffenis. Dit is waarom ons mag sing en bely: “Dit is my troos dat ek gedoop is ….”. Wanneer die versoeking kom of die geleentheid daar is, as jy wil twyfel, afdwaal,
Lees meer →

Jeugdiens – Aanvaar mekaar.

Posted on 07 Aug 2014
God vra van jou en my om mense te aanvaar soos wat hulle is. Ons moet dit doen omdat dit is hoe God jou in Christus volkome aanvaar het. Ek en jy maak deur ons onvoorwaardelike aanvaarding van ander vir hulle die deur oop om ons ook te aanvaar. Alles tot eer van God. Lees gerus verder deur die
Lees meer →

Moedersdag – Dankie

Posted on 03 Jun 2014, Predikant: Frikkie van Wyk
Het dit nie waar geword van ons lewens nie: Ons is so vasgevang in die gejaag van elke dag, in die bekommernisse van die lewe en in die geworstel om ‘n veilige bestaan te voer, dat ons nie meer tyd maak om stil te word en God se hand in die wêreld raak te sien nie. Om hier diep in ons harte te
Lees meer →

Nagmaal – Mei

Posted on 03 Jun 2014, Predikant: Frikkie van Wyk
Die gebruik van die nagmaal, die bediening van die doop, die lees van die wet van God en die saam opsê in ons harte van die geloofsbelydenis, en nog talle ander handelinge in die erediens – Is dit geloofsuitsprake, belydenisse of slegs maar kerklike handelinge?
Lees meer →

Versoening – Voorbereiding

Posted on 03 Jun 2014, Predikant: Frikkie van Wyk
Versoening, sê die Bybel, vind plaas daar waar vrees plek maak vir vreugde, waar wantroue plek maak vir aanvaarding, waar haat omslaan in liefde. In die eerste plek moet dit gebeur tussen my en God, en dan tussen my en die ander, diegene naby aan my, diegene met wie ek byvoorbeeld elke dag in
Lees meer →

Hemelvaart

Posted on 03 Jun 2014, Predikant: Frikkie van Wyk
Hemelvaart verkondig aan elke gelowige vier besondere beloftes.  Aan hierdie beloftes kan jy vashou.  Dit maak die toekoms vol hoop.
Lees meer →

Die opstanding van Jesus bring orwinning oor verlies van hoop

Posted on 03 Jun 2014, Predikant: Frikkie van Wyk
God weet hoe klein van moed en swak van kragte ons is. Tog kan ek en jy nie so ver in droefheid en smart val dat die draende God ons nie kan bykom en optel om ons verder te dra nie. God se weg kan nooit so donker wees nie dat Hy nie sorg vir wie Hom vrees nie. Ook die donker en uitsiglose dae
Lees meer →

Nagmaal en Danksegging

Posted on 23 Feb 2014, Predikant: Frikkie van Wyk
SKRIFLESING: 1 Korintiërs 11:17-34 As jy vanoggend sou kon kies wie saam met jou in die kerk moet wees, wie sou jy kies? As jy sou kon kies wie saam met jou die Nagmaal mag gebruik, wie sou jy gekies het? Indien jy ‘n lysie sou maak sal jy agterkom dat jy gewoonlik net diegene van wie jy hou en
Lees meer →